Lifestyle Tennis Academy
Kompetisie
"
" Leefstyl C se Facebook Bladsy , gee 'n goeie voorstel vir 'n aktiwiteit met ʼn Ope-en Pretdag en wen 'n Wilson Blx Tennisraket of kontantprys
Vanaf 1 Mei 2012 tot 1 September 2012.
Die raket of kontant prys sal oorhandig word op die volgende Opedag wat op 24 September 2012 sal plaasvind.
Reëls
Die Leefstyl C Facebook Bladsy moet ge-"
" word en skryf dan hier in.
Die Kompetisievorm moet ingevul en gestuur word van die Leefstyl C webtuiste af.
Strekking van kompetisie: 10 April tot 1 September 2012.
Die kompetisiekomitee sal die trekking doen en die wenner op die 10de September 2012 bekendmaak.
...............................................................................................................................
Pret Opedag & Dubbels Rondomtalie gehou 21ste Maart 2012
|
Useful Links- International friends |
Global Tennis News- ITF launches 'Tennis 10s' - GRAND SLAM TENNIS |
ITF Websites |
For general tennis enquiries, kindly send an e-Mail to info@lifestyletennisacademy.co.za or contact Danie Strydom on 082 779 2431.
[ Back to top ]



