Tennis News / Nuus
Nuus 4de Kwartaal
Baie dankie vir almal se deelname aan die tennisaktiwiteite deur die jaar. Dit was voorwaar 'n goeie tennisjaar. Ons laaste 2 aktiwiteite wat 'n Rondomtalie en 'n Dubbels Rondomtalie insluit het meer as 100 inskrywings opgelewer. Baie dankie vir die getroue bywoning van die afrigtingsessies. Ons beklemtoon net dat daar meer gereeld geoefen moet word.
Thanks for everyone’s participation in our activities during the year. It was a good tennis year. Our last 2 activities which include a Round Robin and a Doubles Round Robin had more than 100 entries.Thanks for the punctual attendance of coaching sessions. We would like to encourage more frequent practicing.
Laerskool Magalieskruin waar ons van hierdie jaar af betrokke was se Oop Seuns span het hul liga gewen en daarna hul volgende wedstryd ook gewen. In die finaal het hulle 21-34 teen Lynnwood verloor. Baie mooi gedoen Seuns! Die ander ligaspanne het ook mooi gespeel en dankie vir jul harde werk asook bywoning van die tennisoefeninge in die oggend voor skool.
Die kampioenskappe is ook aan die gang vir die bepaling van die leer vir volgende jaar se spanne. Sterkte vir almal.
Onthou om die daagwedstryde gou af te handel.
******************************************************
Pret Opedag & Dubbels Rondomtalie
Rietondale Tennisklub (Google Maps >>>)
GPS (-25.732683; 28.226642)
Leefstyl Tennisakademie bied 'n pret opedag en dubbels rondomtalie aan op die 21ste Maart 2012. (Sluitingsdatum 9 Maart 2012)
Ons beoog om 09:00 te begin tot 20:00. Registreer asb. vroeg dat ons finale reëlings kan tref. Kinders van die volgende skole is betrokke; Laerskool Magalieskruin, Laerskool Wonderboom, Laerskool Die Poort, Laerskool Stefanus Roos, Hatfield Christelike Skool, Tyger Valley College, Curro, Woodhill College, Hoërskool Montana en Afrikaans Hoërseunskool, Zambesi Tennisklub, Waterkloof Tennisklub, Mooikloof Landgoed, Zambezi Country Estate, Bougainvillea Estate ens.
Enigiemand anders welkom.
Children from the following Schools are involved; Magalieskruin, Wonderboom, Die Poort, Stefanus Roos, Hatfield Christian School, Tyger Valley College, Curro, Woodhill College, Hoërskool Montana en Afrikaans Hoërseunskool, Zambesi and Waterkloof Tennis Club, The following Estates; Mooikloof, Zambezi Country Estate, Bougainvillea etc.
Anyone who loves tennis is also welcome.
Dit gaan vet pret wees en betrek die hele familie. Oupa en Ouma is ook welkom. Sosiale lekker speel, wedstryde vir die wat wil.
Pryse vir sekere aktiwiteite. Bring en Braai laat middag. (Ons verskaf braaiplek, kole en pap en sous). Dit sal by Rietondale Tennisklub Plaasvind.
Fooie:
Registrasiefooi (Familie Alles Ingesluit R150)
Dubbels Rondomtalie - R50 p/p
Net Bring en Braai R25 p/p
Registration Fee (Family All included - R150)
Doubles Round Robin - R50 p/p
Only Bring and Braai R25 p/p
Navrae / Enquiries:
Danie Strydom
Danie 082 779 2431 / JO 076 702 7667
Faks / Fax: 0865377777
e-Mail: daniestrydom@lifestylec.com
Interne Rondomtalie
Leefstyl Tennisakademie bied elke kwartaal hul interne tennis rondomtalie aan by Zambesi Tennisklub. Al die spelers wat by ons afrigting ontvang is welkom om gratis in the skryf.
Lifestyle Tennis Academy will host an internal round robin at Zambesi Tennis Club every school term. All our players that receive coaching from us may enter for free to participate in the activities.
Dubbels Rondomtalie Zambesi Tennisklub 27 September 2011 >>>
Tennis Klinieke en Rondomtalies
Ons bied van tyd tot tyd tennisklinieke te Zambesi Tennisklub in Montana aan. Dit vloei oor in ʼn Rondomtalie op die laaste dag. Die doel van die kliniek is om alle spelers te help om hul spel te verbeter, ongeag van hul vlak en doelwitte.
Vir meer inligting oor tennis klinieke, besoek die volgende bladsy.
LTA RR 11-13 Julie 2011
Photo's to be loaded soon!
Special Tennis Notice
New System for player registrations and tournament registrations.
The SATA system has been set up to handle player registrations and tournament registrations. The only way for a player to enter a tournament is for the player or their parent to go to www.satennis.co.za and to register as a member firstly and to send through proof of payment. The bank details are on the website.
Once proof of payment has been verified, then the player gets their official SATA number. Only once they have received this number can they register for a tournament. The option of faxing tournament entry forms / registration forms has been removed from the system and only online entries / registrations will be accepted.
2009 / 2010 TOURNAMENT RULE CHANGES
Junior reëls en registrasie veranderinge 2011/2012 >>>
In effek vanaf 1 Desember 2011
Junior rules and regulation changes 2011/2012
Please click here to download the ammended rules and regualtion for Junior Players effective from 1 December 2011.
SOUTH AFRICAN TENNIS ASSOCIATION TOURNAMENT RULES, ITF RULES OF TENNIS AND CODE OF CONDUCT 2010 >>
ATP Tournaments
Official ATP Grandslam Tennis Sites
Period |
Tournament |
Location |
Surface |
|---|---|---|---|
January |
Melbourne |
||
May-June |
Paris |
Clay |
|
June-July |
London |
Grass |
|
August-September |
New York City |
Hard (DecoTurf) |
Masters Series Tennis Events
Period |
Tournament |
Location |
Surface |
Opening |
|---|---|---|---|---|
March |
Indian Wells, California, U.S. |
Hard |
Outdoor |
|
March-April |
Key Biscayne, Florida, U.S. |
Hard |
Outdoor |
|
April |
Monte Carlo, Monaco |
Clay |
Outdoor |
|
May |
Rome, Italy |
Clay |
Outdoor |
|
May |
Hamburg, Germany |
Clay |
Outdoor |
|
August |
Montreal / Toronto, Canada |
Hard |
Outdoor |
|
August |
Cincinnati, U.S. |
Hard |
Outdoor |
|
October |
Madrid, Spain |
Hard |
Indoor |
|
October-November |
Paris, France |
Carpet |
Indoor |
|
November |
London, England |
Carpet |
Indoor |
For general tennis enquiries, kindly send an e-Mail to info@lifestyletennisacademy.co.za or contact Danie Strydom on 082 779 2431.
[ Back to top ]



