Zambesi Tennis Club / Zambesi Tennisklub
Leefstyl Tennisakademie bied elke kwartaal 'n interne Rondomtalie asook Tennisklinieke gedurende die vakansies aan. Volwassenes sowel as spelers van omliggende laer-en hoërskole word by die klub afgerig.
Spelers kan ook aansluit as juniorlede, weekslede of volle lede om sodoende aan die klubliga deel te neem. U word ook vriendelik uitgenooi om enige tyd sosiale tennis gedurende die week, asook selfs oor naweke te kom speel.
Lidmaatskap Zambesi Tennisklub
Lidmaatskap 2012 >>>
Klubkampioenskappe 2012
4 Februarie 2012 tot Saterdag 17 Maart 2012
Slegs lede (insluitende dubbelspelmaats) wie se kampioenskap- en ledegelde tot op datum betaal is, se inskrywings sal aanvaar word. Geen inskrywingsgelde sal na aanvaarding terugbetaalbaar wees nie en die onus berus by u om u dubbelspelmaat se kampioenskap- en ledegeld situasie vooraf vas te stel.
Sluitingsdatum vir inskrywings plus betaling is Saterdag 28 Januarie 2012.
Die kampioenskappe sal strek vanaf Saterdag 4 Februarie 2012 tot Saterdag 17 Maart 2012.
Foto Album op Facebook - Zambesi Tennisklub >>>

Lifestyle Tennis Academy conducts quarterly Round Robins as well as Holiday Clinics. Adults as well as players from surrounding Primary and High Schools are coached at the club.
Players are able to join as junior, week members or as full members in order to participate in the club league. You are also invited to play social tennis any time during the week as well as over weekends.
Membership Zambesi Tennis Club >>>
Foto Album op Facebook - Dubbels Rondomtalie Zambesi Tennisklub 27 September 2011 >>>
For general tennis enquiries, kindly send an e-Mail to info@lifestyletennisacademy.co.za or contact Danie Strydom on 082 779 2431.
[ Back to top ]



